Sokkiejol vir jonk en oud

Die musiek wat gespeel gaan word sal deur DJ (JC Audio – Nelspruit) wees.

Hou jy daarvan om te sokkie? Op die 2de September sal daar n sokkiejol in die Komatipoort skoolsaal 18:30 wees.

Die musiek wat gespeel gaan word sal deur DJ (JC Audio – Nelspruit) wees.

Jy kan jou eie verversings bring of kos en koeldrank sal te kope wees.

Kaartjies sal by Kwetternes Kleuterskool wees. Kontak gerus 013 793 7143 vir meer inligting.

Die kostes vir die kaartjies is as volg:

R70 vir Hoërskool kinders en volwassenes. Gratsi vir Laerskool kinders en voorskool kinders.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Much-needed donation welcomed