Schools galleries

Komati-leerders tuis op die loopplank tydens Mnr. en Mej. Komati

Die finaliste van Komatipoort Akademie se Mnr. en Mej Komati moes aan hulle modelstappie werk vir die jaarlikse geleentheid en het tydens die kroning op 13 Oktober hulle goed van hul taak gekwyt. Die leerlinge moes ‘n hele paar uitrustings tentoonstel en hulle prettige optrede het die gehoor baie vermaak.

Malalane-krieketspelers skop seisoen af in reënweer

Saterdagoggend se bewolkte weer en ligte reën het geensins die geesdrif van die Malelane Meesterskrieketspan gedemp tydens hul eerste wedstryd van die seisoen nie. Hulle het op Riverview Prep se velde teen LVCC gespeel.

Horizon learners travel the world on stage

Family and friends were entertained with dancing and costumes from countries around the world at Horizon Academy’s annual concert last week. The theme was “All aboard” and followed a girl travelling the world in her hot air balloon.

Driekoppies matrics bid schooldays farewell with a dance

Glamorous outfits and inspiring speakers made the matric farewell dance of Driekoppies Combined an event to remember. The matrics enjoyed an exciting afternoon at Imbongozi Lodge on Friday, filled with great music, food and a good time with friends. This also served as a motivation to do their best during their final exams.

Komaties se nuwe graad eens reg vir die grootskool

‘n Groep nuwe graad eens het verlede Woensdag hulle eerste skooldag by Komatipoort Akademie beloof. Juffrou en ouers moes ‘n paar troos, maar heelwat ander was opgewonde oor die avontuur wat voorlê.

Lanies welcome new grade ones

Laerskool Malelane’s new group of grade ones were warmly welcomed on their first day of school last Wednesday. There were a few teary eyes among both parents and pupils, but teachers quickly helped put everyone at ease.
Top