Community galleries

Gemeenskapslede staan saam vir kankerlyers en -navorsing by CANSA Relay for Life

Onderbergers het Saterdagaand in die snerpende koue by die Malelane Rugbyklub aan die CANSA Relay for Life deelgeneem. Spanlede het beurte gemaak om vir 12 uur lank om die rugbyveld te stap om die nimmereindigende stryd teen kanker voor te stel en fondse vir CANSA se verskeie projekte in te samel.

Circus Royale dazzles and entertains Onderbergers

Locals were treated to a variety of entertaining acts when Circus Royale visited Komatipoort and Malalane last week. Acrobats, cats, dogs, horses, clowns, a magician and a trapeze artist had the audience cheering and laughing.

Fair weather makes tough Nkomazi MTB Challenge a treat

MTB cyclists from all over Mpumalanga competed in this year’s Nkomazi MTB Challenge to up their standing in the Mpumalanga Marathon Series. Saturday was a cool, but clear day and competitors were treated to spectacular scenery. They not only faced a tough route, but also some excellent competition. Participants ranged from schoolchildren to veterans.

Duisende kom smul, kuier en koop by hierdie jaar se Komatipoort Prawn Festival

Onderbergers, Laevelders en toeriste van elders in die land het tussen Donderdag en Saterdag na die Komatipoort Sportterrein gestroom om te kom garnale eet, deur ‘n verskeidenheid interessante stalletjies te loop, na top musikale vermaak te luister en lekker saam te kuier.

Riverview Prep musical performance hits all the right notes

Riverview Prep School in Malalane presented a great performance of classic musical Joseph and the Technicolour Dreamcoat last week. Colourful costumes and the great acting, singing and dancing abilities of students made this retelling of the Bible story of Joseph and his coat of many colours a very special one.

MTB Buffalo Festival is ‘n vrolike geleentheid

Die jaar se Buffalo Festival by die Buffalo Hotel in Hectorspruit het aan feesgangers ‘n verskeidenheid stalletjies, smullekker kos en hope vermaak verskaf. Daar is van vroeg tot laat gekuier en pryse gewen.

Seniors word met stylvolle piekniek bederf

Die plaaslike Guardian Angels het ‘n groep seniors Donderdagoggend met ‘n rustige piekniek op die NG Kerk se terrein en opwindende ritte in ‘n spoggerige veteraanmotor bederf.
Top