KLETS MET KATRIEN: Die wonder van musiek

Jy sit jou radio aan en daar is musiek wat speel. Jy sit jou tv op die klank kanaal en daar kan jy kies van Afrikaans tot Spaans en Fraans.

Na n rukkie se luister begin jou voet tik of jou vingers klap of as jy die liedjie ken dan sing jy sommer saam uit volle bors.

Musiek is die woorde van jou siel.

Ons kan nie binne in iemand se hart sien nie maar sodra hy sing dan weet jy wat binne hom of haar aangaan.

Mense neem deel aan kompetisies soos Idols om hul talent bekend te stel aan die wereld.

Ek sit nou en luister na musiek op kanaal 146.

Musiek laat jou hoog bo wolke swewe en laat jou werelde ingaan waar jy nog nooit was nie.

As ek vinnig moet dink is Elvis Blue my gunsteling manlike sanger. Sy liedjies tref diep. Soos “You are my Lighthouse”. Ek het dit sommer ‘n Christelike liedjie gemaak.

My gunsteling sangeres is Riana Nel. Ek is mal oor haar liedjies. Vol betekenis. Vol liefde.

Ek hou baie van sing. Gee my ‘n halwe kans en ek gryp die afstandbeheer en sing my hart uit.

Foto: Pixabay.

Soms wonder ek hoe my lewe sou gewees het as ek ‘n sangloopbaan gevolg het. Ek dink somtyds dat ek dit dalk moet waag om te sing, maar ek is skaam, so dit sal sukkel. Dalk kan ek net CDs maak.

Eintlik is ek gelukkig met net myself as gehoor.

Iemand het eendag nadat hy my hoor neurie het gesê: “A man with a song in his heart has a radio for a pacemaker.”

Wat is die lied in jou hart? Deel dit met ons in die kommentaar hieronder of op ons facebook-blad.

Lees van Katrien se vorige inskrywings hier:

  AUTHOR
Corridor Gazette

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: