Komatipoort se beste presteerders word aangewys

Gr. 7 se top-vyf: Theo Preller, Jandré de Necker, Juané Resseau, Wilmari van Staden en Pieter van Heerden.

KOMATIPOORT – Komatipoort Akademie het onlangs hulle top 10-akade-miese presteerders vir gr. 4 tot 12 vir die kwartaal bekendgemaak. Ouers het sedertdien met trots foto’s op sosiale media geplaas en met hulle hardwerkende kinders gespog.

  AUTHOR
Chrissie du Preez

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Pastoor versterk Gateway-bedieningspan