Kambaku se dames wys wie is baas

Janette Maritz.

Kambaku se damesligaspan het verlede Saterdag op hulle gholfbaan met Witrivier afgereken. Die dames het hope talent en lê tans tweede in die liga. Die span bestaan uit Janette Maritz, Tarryn Maritz, Lizette Barnard, Natasha Broodryk, Rose Powell en Shani Swanepoel. Hulle het die dag met ‘n oorwinning van

29,5 teenoor die 24,5 van hulle opponente beklink.

  AUTHOR
Bombi Mavundza

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kambaku se lede spook dit in kampioenskap uit