Desiland Tag Rugby

Bring die hele gesin saam om hierdie aand te geniet.

Is jy lief vir sport dan moenie die geleentheid misloop op die 1ste September nie. Bring die hele gesin saam om hierdie aand te geniet.

Dit sal plaasvind by die Malelane Rugby Klub.

Vir meer informasie skakel asseblief  Desiland by 013 7900416

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Local farm beating drought back