Opinion

KLETS MET KATRIEN: Kom ons gee om

Wanneer jy snoesig in jou huis sit op ‘n wintersaand, dink aan die mense wat nie so bevoorreg is nie. En begin uit jou oorvloed met ander te deel.

KLETS MET KATRIEN: Padkos vir die siel

Is jy tans te midde van moeilike omstandighede? Hier is ‘n bietjie inspirasie om jou naweek op ‘n meer positiewe noot te begin.

Gaan loop ‘n rukkie in iemand anders se skoene

In jou skoene, ‘n TV-program deur Karlien en Bobby van Jaarsveld, het my laat besef dat almal ‘n storie het en dat mense wat jy gereeld by verbyloop soms heel anders is as wat jy dink.

I flipped the switch that found the oil wells in the Middle East

Looking back on those incredible times and remembering the intolerable heat, the dreadful metallic din within the cabin of the aircraft and the pools of sweat that ran onto the aluminum decking at our feet, I don’t think any of us air-crew really understood the true significance of our mission.

Resolution down the drain!

The recent spell of hot and humid weather has certainly put paid to any notions I might have had about keeping my new years resolutions.
Top