Community galleries

Gemeenskap vier opening van nuwe Mascor John Deere-tak op Komatipoort

Die splinternuwe gebou van Mascor John Deere Komatipoort is verlede Donderdagaand met ‘n skemerklekonthaal geopen. Boere, hul gades, vennote, verskaffers en ander ondersteuners van Mascor het heelik saamgekuier, meer gehoor van Mascor, die Komatipoort-tak en John Deere se geskiedenis en is deur sanger Dewald Dippenaar vermaak.

Bejaardes geniet ‘n kuiertjie

Malelane SUPERSPAR het ‘n spesiale Kerskoek – ‘n toring Ferrero Rocher – aan die groep geskenk.

Samaritans bring bags of goodies

Pam and Tamsyn Galloway came all the way from Johannesburg to make the kids’ Christmas an extra special one, and say they were rewarded by the joy on the little faces.

Local dealership supports cycling

“We are very excited about this new venture and think that these two brands are going to be great together,” said Johan Horn, dealer principal of Malalane Toyota.
Top